teach_every_nation

Teach Every Nation (TEN) is ‘n internasionale Christen opvoedings program wat pastore en kerkleiers toerus om die Kerk in die Suidelike Halfrond te dissipeleer en te laat groei. TEN werk saam met ervare plaaslike vennote om kursusse aan te bied wat die behoeftes aanspreek van mense wat dien in die Koninkryk van God.

Deo Victoria is ‘n leersentrum vir TEN studente, en klasse word op Dinsdae aangebied vanaf 18:00 to 19:30. Kursusse word aangebied in die vorm van kort kursusse, en studente kan te eniger tyd registreer. Indien jy belangstel om die TEN klasse by te woon, kontak die Kerkkantoor om te registreer vir die volgende kursus.

Kontak Ons of besoek www.teacheverynation.org vir meer inligting of