Thabita Hospital Visit

posted in: Thabita | 0

Op 22 Mei 2015 het die Tabitha dames ‘n uitreik na die Newcastle Provinsiale Hospitaal gehad om mammas en babas te besoek. Hul het 48 babas voorsien van kleertjies, kombersies, truitjies en booties. Vir die mammas het hul gesigvadoekies, seep …