Deo Victoria Family Day


Ons hou ‘n groot Dankfees vir al die nuwe ontwikkellings by Deo Victoria.
Ons voorsien braaivleisvuur en ‘n lekker kuier atmosfeer. Bring eie eetgerei, stoele,vleis & koeldrank.
U is ook welkom om ‘n klein slaai te bring, dan deel ons almal.

Contact Us

Leave a Reply