Thabita Hospital Visit

posted in: Thabita | 0

Op 22 Mei 2015 het die Tabitha dames ‘n uitreik na die Newcastle Provinsiale Hospitaal gehad om mammas en babas te besoek.

Hul het 48 babas voorsien van kleertjies, kombersies, truitjies en booties. Vir die mammas het hul gesigvadoekies, seep en ‘n Christelike boekie gegee. Dis amper nie nodig om te sê dat hul ongeloofklik dankbaar was oor die besoek en die geskenkies nie!
Ons dank ook die Hemelse vader vir die voorreg om deel te kan wees van sulke projekte en vir julle wat help om dit moontlik te maak.

img-604102823

Leave a Reply