16 September 2021 LiveStream

posted in: Uncategorised | 4

Please refresh this page 5 minutes before the service begins to gain access to the Livestream

LINK TO LIVESTREAM ON FACEBOOK:
CLICK HERE

4 Responses

  1. Frans van Rensburg

    My liewe maat Wim,
    Ek onthou saamspeel op laerskool in Senekal in die 1950’s en 60’s, links- regs-links-regs en blasend op ‘n beuel in die kadetorkes in std 6, ‘n broeknatmaak gelag tydens ‘n vakansie op ‘n skaapplaas in die Karoo – eers vir Aunt Hope met ‘n sykous oor haar kop en toe die dag wat ek van die bakkie afgeval het, jare daarna se menigte swembadkuiers (en oorkuiers!) by jou en Riëtte in PE en toe, die afgelope klompie jare, die jaarlikse wedersydse verjaarsdagoproepe.
    Jy was ‘n besondere mens Wim – so opreg, eervol, onselfsugtig en beginselvas. Rus sag en dankie vir my onthoue my maat.
    Sterkte toegebid aan Riëtte en familie in hierdie beproewing.

  2. Linda Butler

    Wim
    Jy was vir ons almal ‘n voorbeeld van liefde en integriteit. Jy het alles met ‘ n passie aangepak en jy was onvoorwaardelik lief vir Jesus en jou familie.
    Rus in Vrede Wim. Jesus het jou nodig in die Hemel.

    Groete
    Linda Butlr

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.