Oggend Groepe
Ons het Oggend Konnekt Groepe vir die dames en afgetrede mense wat tyd het om op ‘n weeksoggend bymekaar te kan kom. Indien jy beskibaar is gedurende die oggende, is hierdie die ideale geleentheid vir om te konnekteer en saam te “fellowship”. Die kerk kantoor kan vir jou die besonderhede gee van al ons Oggend Konnekt Groep Fasisiteerders.