Ons wil sien dat elke persoon en familie gekonnekteer sal wees aan die Liggaam van Christus, en dat hulle versorg word. Ons visie is om elkeen te konnekteer in ‘n Konnekt Groep. Daar is ‘n Konnekt Groep in die Deo …
Ons het Oggend Konnekt Groepe vir die dames en afgetrede mense wat tyd het om op ‘n weeksoggend bymekaar te kan kom. Indien jy beskibaar is gedurende die oggende, is hierdie die ideale geleentheid vir om te konnekteer en saam …
Deo Victoria verstaan die passie en ywer van ons jongmense, asook hul potensiaal om ons stad vir Jesus te impakteer. Daarom het ons spesiale groepe net vir die jong volwassenes. Ons wil sien dat ons jong volwassenes voel hulle is …