Fasiliteerder opleiding

By Deo Victoria heg ons groot waarde aan ons Konnekt Groep Fasiliteerders. Ons het ‘n spesiale opleidingsprogram vir ons Fasiliteerders, waartydens ons hulle toerus en bemagtig sodat hulle hul Konnekt Groepe met selfvertroue en uitnemendheid kan fasiliteer. Ons het twee …

Gasvryheid bedieninge

Een van ons primêre waardes is om altyd vriendelik en beleefd te wees, sodat mense tuis voel by die Deo familie. Ons glo elke persoon behoort welkom te voel by ons. Deur te dien by een van ons Gasvryheids bedieninge, …

Media

Ons leef in die era van Audio en Visuele Tegnologie, media en grafika. Dit het ontwikkel tot ‘n baie kragtige medium van kommunikasie in die hele wêreld, en ons verstaan dat die Kerk ‘n groot impak kan maak in die …

Geleenthede om te Dien

Mense is baie keer onder die indruk dat hulle hoogs kundig moet wees om te kan dien in die Liggaam van Christus. Hierdie is ‘n groot mite, want die Grootste Leier wat nog ooit geleef het, was Jesus Christus self. …

Musiek

God die Vader wil hê dat sy kinders Hom in Gees en in waarheid moet aanbid. By Deo Victoria heg ons groot aan aanbidding, en ons gedurig besig om hierdie bediening te ontwikkel sodat almal by die Deo Familie ‘n …

Gebed en Intersessie

Gebed is die belangrikste aspek van enige Gemeente. Deo Victoria wil graag sien dat elke gelowige persoonlik sal bid, maar ook betrokke is by een van ons byeenkomste waar daar vir die gemeente, leiers, stad, ons land en ook vir …

Next Gen Bedieninge

Jy het ook ‘n geleentheid om te kan bedien by een van ons bedieninge vir kinders en jongmense. Ons het plek by Deo Kidz, SHIFT Tieners en die “Young Adults”. Hierdie is spesialis bedienge en Deo Victoria maak seker hierdie …

Konnekt Groep Fasiliteerder

Ons visie vir Deo Victoria is 100 Konnekt Groepe in Newcastle. Ja, jy het reg gehoor! Die Kerk funksioneer op sy beste wanneer ons begin “KERK WEES”, en ‘n effektiewe Kerk is een wat tussen die mense van die stad …