God die Vader wil hê dat sy kinders Hom in Gees en in waarheid moet aanbid. By Deo Victoria heg ons groot aan aanbidding, en ons gedurig besig om hierdie bediening te ontwikkel sodat almal by die Deo Familie ‘n dieper lewe van aanbidding kan beleef.

Indien jy belangstel om deel te wees van die Aanbiddingspan of enige ander bediening in die kreatiewe kunste, is jy welkom om met John Hopkins te maak deur die skakel hieronder

Kontak Ons