Jy het ook ‘n geleentheid om te kan bedien by een van ons bedieninge vir kinders en jongmense. Ons het plek by Deo Kidz, SHIFT Tieners en die “Young Adults”.

Hierdie is spesialis bedienge en Deo Victoria maak seker hierdie spanne word gereeld toegerus en selfs weer opgelei indien nodig. Maar ons het ook assistente, toesigheouers en helpers nodig wat ons kan bystaan met organisering, voorbereiding van klasse, administrasie, aankope ens.

Moet asseblief nie huiwer aan te meld en ons te kom bystaan met hierdie belangrike bedieninge nie. Kontak vir past. Gerrie Steenkamp indien jy wil help.

Kontak Ons