Breaking Free: “The Journey, The Stories by Beth Moore” lei jou deur ‘n studie van Skrifgedeeltes om te transformerende krag van vryheid in Jesus Christus te ontdek. Temas vir hierdie studies kom uit Jesaja, ‘n boek oor die gevangenisskap van …
Evangelisasie hoef nie frustrerend of intimiderend te wees nie. Bill Hybels en Mark Mittelberg glo dat die effektiewe kommunikering van van ons geloof in Jesus Christus, vir ons die mees natuurlike ding in die wêreld behoort te wees. Ons het …
Sluit aan op ‘n reistog wat verskeie ouerskap behoeftes aanspreek. Hierdie seminaar was ontwikkel deur Hettie Britz, skrywer van bekende boeke soos “Kweek Kinders met Karakter” en “Kweek Kinders met Deernis”. Ontdek jou unieke ourskapstyl, verstaan jou eie en jou …
Baie mense was nog nooit geleer hoe om goeie rentmeesters te wees van hul persoonlike of besighede se geldsake nie. Dit versoorsaak dat baie Christene vasgevang word in slawerny as gevolg van die gebrek aan goeie beginsels rakende finansies en …
Elke huwelik is vir God belangrik, en daarom is jou huwelik ook vir ons belangrik. Ons wil graag hê dat almal sterk sal begin van die eerste dag van hul huwelik. Ons bied elke paartjie die geleentheid om ‘n assesering …
By Deo Victoria is dit vir ons aangenaam om ons nuwe besoekers en lidmate welkom en tuis te laat voel, veral op Sondae tydens ons byeenkomste. Ons vriendelike helpers in die portale en by die ontvangs toonbank staan gereed om …
Teach Every Nation (TEN) is ‘n internasionale Christen opvoedings program wat pastore en kerkleiers toerus om die Kerk in die Suidelike Halfrond te dissipeleer en te laat groei. TEN werk saam met ervare plaaslike vennote om kursusse aan te bied …
In Engels staan dit bekend as “Victory Weekend”. Die seminaar vind plaas oor ‘n tydperk van Vrydag aand tot Sondagmiddag, waar ons mense leer aangaande die aspekte wat gelowiges kan verhinder om in die volheid van Christus in te beweeg. …
Daar is min mense wat die pynlike en stresvolle ervarings wat deur ‘n egskeiding veroorsaak word, kan begryp. Dit is ‘n verwarrende tyd waar mense die isolasie en eensaamheid van hierdie skielike verandering voel. Dit is ‘n fase waar mense …