BF-1

Breaking Free: “The Journey, The Stories by Beth Moore” lei jou deur ‘n studie van Skrifgedeeltes om te transformerende krag van vryheid in Jesus Christus te ontdek. Temas vir hierdie studies kom uit Jesaja, ‘n boek oor die gevangenisskap van God se kinders, die getrouheid van God, en die weg na vryheid.

Sluit aan by Beth Moore op ‘n Bybelse reistog soos geen ander. God se bedoelinge is dat jy Hom sal ken, in in Hom sal vertrou, Hom sal verheerlik, sy vrede sal beleef en sy treenwoordigheid sal geniet. Breaking Free is Beth Moore se lewensboodskap wat sy met jou wil deel. Lewendig opgeneem vanuit Franklin Avenue Baptist Church in New Orleans, is hierdie ‘n studie wat getuienisse insluit, van hoe vroue soos jy hul persoonlike gevangenisskap oorwin het, en verlossing deur Jesus Christus ontvang het.

Kontak Ons