BACC-1

Evangelisasie hoef nie frustrerend of intimiderend te wees nie. Bill Hybels en Mark Mittelberg glo dat die effektiewe kommunikering van van ons geloof in Jesus Christus, vir ons die mees natuurlike ding in die wêreld behoort te wees. Ons het net aanmoediging en leiding nodig. Gegrond op die woorde van Jesus, en die eerstehandse ervarings van die skrywers, is “Becoming a Contagious Christian” baanbrekerswerk, asook ‘n verpersoonlikte benadering tot verhoudingsevangelisasie.

Jy sal jou eie persoonlike styl van evangelisasie ontdek; hoe om ‘n aansteeklike Christen karakter te ontwikkel; hoe om strategiese geestelike verhoudings te bou; hoe om gesprekke in die rigting van geloofsake te stuur; en hoe om Bybelse waarhede in daaglikse gesprekke te deel. Hierdie kursus is ‘n bloedruk vir die begin van ‘n geestelike epidemie van hoop en entusiasme vir die versprei van die evangelie.

Kontak Ons