MP-1

Elke huwelik is vir God belangrik, en daarom is jou huwelik ook vir ons belangrik. Ons wil graag hê dat almal sterk sal begin van die eerste dag van hul huwelik. Ons bied elke paartjie die geleentheid om ‘n assesering te doen deur ‘n vraelys te voltooi, en daarna bespreek ons die uitslae met hulle. Dit help paartjies om die sterk punte en fokus areas van hul verhouding te identifiseer.

Ons bied ook ‘n volledige kusrus aan, oor die Bybelse rolle van die man en die vrou in die huwelik. Indien jy belangstel om deur hierdie proses te gaan, kan jy die kerk kantoor skakel.

Kontak Ons