Sterk en gesonde families is vir ons baie belangrik, en gesonde kinders speel ‘n kardinale rol. Ons glo daarin om ons kinders toe te wy aan Here Jesus Christus. Ons hou spesiale toewydings byeenkomste vir kinders op ‘n kwartaalikse basis.
Indien jy jou kind aan die Here wil toewy, kan jy Kerk Kantoor kontak en iemand van ons vriendelike kantoor personeel sal jou inlig oor die stappe wat geneem moet word, asook al die inligting wat jy nodig het om hierdie ‘n spesiale geleentheid te maak.

Kontak Ons