facebook

Deo-Kidz-Logo-Red

Hierdie is ons kinderbediening vir ouderdomme 4 tot 12 jaar. Deo Kidz het byeenkomste gedurende ons Sondag Oggend Kerk Byeenkomste. Ons het ‘n kundige span Fasiliteerders, asook ‘n volledige Leerplan van hoogstaande gehalte, sodat ons Bybelse beginsels in jou kinders se lewe kan inbou. Jy kan met ‘n geruste gemoed jou kind in die veilige hande van die span en ons veilige geriewe oorlaat.

Met jou aankoms by die Kerk, hoef jy net een van ons vriendelike helpers te vra om jou te neem na die Deo Kidz geriewe, en terwyl jy die diens geniet word jou kind ook geestelik versorg.

2