facebook

Deo Victoria verstaan die uitdagings wat tieners in ons era, elke dag in die gesig staar. SHIFT is ons bediening vir Hoërskool Leerlinge tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar. Onder die leierskap van CG Marais sowel as ‘n kundige en toegewyde span leiers en toesighouers, kan jy gerus wees dat jou tiener voortdurend toegerus word om die uitdagings, versoekings en beproewings in hul lewe te kan hanteer.

SHIFT byeenkomste vind plaas op Vrydag aande tussen 18:00 en 20:00. Daar is geen SHIFT byeenkomste gedurende die skoolvakansies nie.

Kontak Ons vir meer inligting

IMG_1821

IMG_0624

IMG_1468


Nuus