Internasionale Projekte

Deur Sy genade, het God vir die Deo Victoria Familie wonderlike geleenthede gegee om Internasionaal betrokke te wees by evangelisasie. Ons het baie sterk vennote regoor Suid-Afrika, wat bekend staan as ware pioniers in Internasionale Evangeliesasie. Ons glo in vennootskappe …

DIE GROOT OPDRAG

Ons Wêreld Evangeliesasie Bediening, bestaan alreeds vir 15 jaar. Ons gaan regoor die wêreld omrede ons verstaan dat die GROOT OPDRAG ‘n wêreldwye opdrag is, wat deur God aan die Kerk gegee is. Toe Jesus die belofte van die Heilige …