Danie & Erika’s News

posted in: Global Projects, India, South Africa | 0

Liewe Vriende, Ons wil net graag gebruik maak van hierdie geleentheid om ons waardeering uit te spreek vir al julle liefde en ondersteuning gedurende 2015. Ons kyk met groot afwagting na 2016 en om te sien wat die Here beplan …